Skip to content

Search Results: 9780628009135

You searched for:
  • All words: 9780628009135
Results 1 - 1 of 1
Barrevoets Oor Drakensberg: Pioniersvroue Van Die Neëntiende Eeu

Barrevoets Oor Drakensberg: Pioniersvroue Van Die Neëntiende Eeu

by De Villiers, Anna

  • Used
  • Very Good
  • Hardcover
  • first
Condition
Used - Very Good
Edition
First Edition.
Binding
Hardcover
ISBN 10 / ISBN 13
9780628009135 / 0628009135
Quantity Available
1
Seller
Oudtshoorn, South Africa
Seller rating:
This seller has earned a 5 of 5 Stars rating from Biblio customers.
Item Price
SGD 206.19
SGD 20.62 shipping to USA

Show Details

Description:
Johannesburg: Perskor Uitgewery, 1975 Binne gedeelte van omslag lees: Sonder die vroue sou daar geen Groot Trek gewees het nie - dit is hulle wat die trekgedagte gevoed en een van hulle wat gedreig het om barrevoets oor die Drakensberg te trek indien die mans in hul vryheidstryd sou tou opgooi. Tog word in die groot opset van die geskiedenis vroue selde individueel genoem omdat die ver haal van die Groot Trek meesal oor die dade van belangrike leiers gaan. Maar agter elke suksesvolle man is daar 'n vrou wat hom aanmoedig en in spireer i en op die Trek was dit nie anders nie. Om dié rede vul die werk van die bekende Anna de Villiers so 'n groot leemte in die kennis oor die epos wat daardie roemryke landverhuising van 1836-38 is. Dit is 'n boek oor die geskiedenis, maar geskryf vir vroue en jeugdiges. Op haar immer interessante manier laat die skryf ster talle bekende figure vir die leser 'n gesig kry: deur die verhaal van die vrou in die lewe van die man is dit ook moontlik om… Read More
Item Price
SGD 206.19
SGD 20.62 shipping to USA
Add to Want List

Didn’t find what you’re looking for?

Try adding this search to your want list. Millions of books are added to our site everyday and when we find one that matches your search, we’ll send you an email. Best of all, it’s free.

Add to Want List
Book lovers can save on books by joining our Bibliophiles club

Are you a frequent reader or book collector?

Join the Bibliophile's Club and save 10% on every purchase, every day — up to $20 savings per order!

Biblio is a socially responsible company

Social Responsibility

Did you know that since 2004, Biblio has used its profits to build 16 public libraries in rural villages of South America?